Musiek vir vrede (Charity Project)

Dis n projek wat ek in Augustus 2015 afgeskop het waar ek kitaar klasse aanbied vir kinders in kinderhuise. Tot dus ver is die projek n sukses en die kinders het al geleer om Bob Dylan se Knocking on Heavens Door te speel. Dis n idee waar ek mense wil blootstel aan die voordele van n instrument te kan speel, kinders te help om dalk te verbeter op n skoolvlak ook. Tot sover kan ek se het ek net positiewe ontwikkeling beleef in die projek.

Baie dankie vir almal wat al hulp geleen het en glo in die projek.

_dsc1444

Guitar Sponsor by Sheldon Payne. Thank you so much!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s