Towerkrag Kas

Elke week sal daar ‘n boek, cd en video hier geplaas word wat sal handel oor topics wat in die JAS se kop aangaan:

Bang bang club                                   The Bang Bang Club – Greg marinovich & Joao Silva

Vir my is die maklik een van die befokste boeke. Dit trigger mens se denke en laat my nogsteeds wonder waar die lyn tussen die perfekte shot (frame) en menslikheid lê. Ek sal die boek eerder as die film voorstel.

KOOP HOM HIER

Advertisements