Towerjas is music, culture and a design in one space.

Towerjas also writes their own music and their new single launch is due in April 2017. Imagine a blues infused local Afrikaans as well as English sound ringing in your ears, taking you to a space of your own. Bringing consciousness to identity.

Check out the band’s energy here: TOWERJAS EN DIE POESPAS

Pretoria
Railways 2017

“Musiek vir Vrede” is the community project under Towerjas where free guitar and art classes are given to children in children’s homes across Pretoria. Funds are still being raised for NPO registration and more volunteer teachers are needed to broaden the range (contact me on tjcoetsee@gmail.com if you would like to volunteer).

 Bands/illustrators are also welcome to promote their merch/work for free on the online shop. Inspired by the amazing alternative movement in South Africa, Towerjas aims to become a hybrid platform for all creative people and hopes to build a creative archive online of all alternative cultural backgrounds (xhosa, zulu, afrikaans, english, venda, sotho and more).

Musiek is my vrede, dis ons almal se taal. Towerjas alternatief afrikaans. Vrede, vreugde & volhar”t”

Vir my gaan die lewe net oor musiek, kuns, vrede en vryheid in eie uitdrukking. Ek wil my observasies graag kan deel, dit wat ek sien deur die lens van my kamera en die stories wat ander met my deel, deur my musiek en deur my passie. Fok ek glo daarin om net 100% jouself te wees. So ek is Afrikaans en defnitief baie trots op op my herkoms. Lewe vir dit wat ek geniet en om dit als te deel met die mense na aan my hart.

Ek geniet dit om elke mens te leer ken soos hy/sy is en om hulle stories te hoor van wat hulle uniek maak. Ek wil nie net passief betrokke wees in die gemeenskap nie, dus het ek n organisasie begin “Musiek vir vrede” waar ek kitaar klas aanbied vir kinders in kinderhuise.

Ek het onlangs ook baie die land begin toer en in die snaakste plekke die mooiste mense ontmoet. So het dit my inspire om die stories te wil deel. ‘n Land van stories maak die vrede in baie van ons wakker!

musiek_vir_vrede_digital_sticker_x50_rounded-01

Advertisements