Wat is geluk dan nou?

Okey ek weet ek kan nou gekruisig word uit alle kante uit, maar ek voel tog dat ek graag iets wat ek die afgelope tyd aan baie dink praat en dit is geluk. Iets wat ons almal soek maar soms so naby aan kom en dan net weer verloor. Ja ek praat deesdae baie van energie tussen mense en positiewe energie, nou as jy jou neus wil optrek dan wil ek net se, moenie die energie as ‘n geloof of shakra sien nie. Sien die energie as jouself en jou eie geloof, want ons almal kort ‘n kern.

Ja ek het myself as ‘n atheist verklaar vannaf 2011 want ek kon net nie die skuld gevoel aanvaar wat ek heeltyd voel nie, ek kon nie my identiteit wat myself moet wees in liefde en genade laat voorskryf deur iemand nie. Geloof is beeldskoon en ek moet dit erken, maar wie is ek om ander se geloof teen te praat. Ek voel dis waar die mens die terme vrede, vreugde, volhard, passie, identiteit, liefde, eerlikheid, hardwerk en deursetting vermoe gaan uit krap het. Om bydrae te kan lewer om mense te laat glimlag en te kan wakker word in die oggend en voel dat jy n doel het, my doel in die lewe het my passie geraak en ek is al deur baie afdraaie waar ek dinge aangepak het wat my net op die einde rou uitgetrek het. Tog vir een of ander rede is daar sekere goed wat net weer terug gekom het en begin werk het, goedheid wat mense terug keer na jou toe waneer mens dit die minste verwag maar die meeste kort.

Daar is ‘n term “blank page syndrome” wat ek hopeloos te veel mee te doen gehad het in lewe en in kuns. Ek het altyd eers gedink oor goed, hoe moet ek ‘n lyn trek of hoe moet ek my idees aanpak en deur dit is dit wat dit gebly het, net ‘n idee, net iets wat daar na ‘n dronk gesprek of nirvana moment bly rond dryf het in die ruimte. Ek het beloftes begin maak wat ek nooit sou nagekom het nie. Toe later het  geleer om die word DOEN baie te begin gebruik en ek het dit begin toe pas vannaf net kitaar speel tot in met projekte vir kliente projekte vir myself en klas. Dit was n nuwe wereld van natuurlike dopamien vrystelling en gevoel van dinge voltooi.

As an atheist I was miserable, lazy, selfish, angry, and unkind. My life was a stew of anxiety and fear, but I was able to console myself that at least I was better than everyone else, because at least I was fucking right. My new “spiritual” beliefs empower me to be motivated, confident, loving, generous, and kind. I live with joy and gratitude, I pursue my dreams, I love and accept my body.

Ja neh, so het almal ook hulle eie storie!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s