Fokken Pretori-jaaaa en die land ;-)

 

Ja nee kyk, shit kook die kant en ons almal kan net dink dis mal. So, op ons befokte entertainment industry wat deesdae die karakter van craft aan gevat het, en julle weet dit is net pleinweg befok! So vandag deel ek graag so paar van die videos wat my hart warm maak, haha of hoe nou.

Kyk dan is dit ook mense soos Hugo Brand, Dizzy Khaki en nog veel meer, van wie ons nog baie gaan gehoor van in terme van visuals en shit!

Jis die mense het GEES neh!

Hier is so paar tunes wat vinnig opgekom het, dis maar net n druppel in die water, maar dis lekker en dis local!

Scarlotte Will

 

Misty Milk

 

Emile Swiegers

 

CK Music

 

The Tazers

 

The Young Folks

 

The Dandies

 

Brendon Bez

 

Academie

 

Pollinator

 

Undertone

 

Spoegwolf

Befok en vrede! Maak kak!

Advertisements

One thought on “Fokken Pretori-jaaaa en die land ;-)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s