Blues tunes vir n lekker Maandag!

So jy het nou seker na die Maandag by die huis gekom en voel so bietjie aan die blou kant, want dis mos hoe ‘n mens moet voel op ‘n Maandag dan nie.

So nee jy het n befokte dag gehad en nou het jy die kans om rustig terug te sit en dalk so uur of twee te ontspan, want dit was ‘n harde dag gewees, want jy like dit om shit te doen!

Hier is n paar blues tunes om die siel te ontspan en jou dalk lus te maak om daai befokte dag more aan te pak!

Jimmy Hendrix – Somewhere

B.B. King – The Thrill Is Gone

Stevie Ray Vaughan – Little Wing

Led Zeplin – You Shook Me

Muddy Waters – Manish Boy

The White Stripes – Stop Breaking Down

Hou die blues in die bloed, luister na jou hart en gebruik jou brein! Fok shit op!

Vrede
Die Towerjas

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s