BLAZIN GOOCH ALBUM – JUST THE TIP

Die Gooche’s maak nou al so ruk vibes in die local music scene, en finally is hulle album hier. Ek kan net se dis een befokte samestelling van klanke en lekker makietie dinge. Daar is definitief ‘n gevoel van ‘n evolved sound wat deur kom. Tog kry elke band seker ook hulle klank na talle blurry shows, donker stages en klein kombis. Verder is dit seker “all about the tip” en Amused (Track 1) sal ek se kan definitief oor en oor in die kar geluister word om my wakker te maak na ‘n lekker aand se sosiale netwerk situasies! Malaglik!


Nou wil ek net se, al die wat so kla dat die local music industry nie support word nie en nie bestaan nie, asb hou nou op met daai kak, want hier is mos nou bewys dat daar mal goed aangaan in ons “culture boom” of wat ookal ons dit wil noem, kyk as ons net so dedicated soos die bra’s kan wees: Tristin Dos Santos (Bass), Mathew Tager (Vocals), Coenrie Willemse (Rhymtm), Xan Swart (Drums) & Andre Twak (Lead), dan sou ons nie so gou op die “mense support nie die industry bandwagon” geklim het nie. Ja daar is dalk nie sakke vol goud wat wag vir n band nie, maar waar het musiek nou ooit al oor geld gegaan, behalwe vir “Langarm is Groot”?

Blazin Gooch sal ek beskryf as ‘n experimental punk rock band uit Pretoria, wat rond speel met interesante klanke en positiewe vibes. Powerdrives in die Guitar riffs en ‘n vocalist wat def sy note ken en nie bang is om nuwe vocal tones te ontdek nie.

Ja die band is befok, kry die CD hier:
BLAZIN GOOCH – JUST THE TIP

a3598503934_16

Neem ook net in ag dis ‘n band wat hulle pre-production en designs als self doen! So koop die CD man, support die local music industry. Gaan uit en gaan sien self ook gerus hoe befok ons local musiek industrie op die oomblik is! Ja dis MAL!

Hoop om julle almal te sien by BEZFEST! (30 April)

 

Die Towerjas!

Amen

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s