So bietjie blues vir die blom tyd.

Towerjas Blues Afrikaans

So wat van ‘n lekker paar blues tunes om die naweek af te skop, of dalk as jy nou jou whiskey twee vingers te veel ingooi en wil verdwyn voor daai speakers van jou. Dalk is jy in blom kondisie, maak nie regtig saak nie. Waar W.C Handy op die trein stasie die eerste keer blues theoretically op blad gesit het tot met vandag waar mense in hulle vuil garage sigarette rook, whiskey drink en musiek maak.

Hier is so nostalgiese trip down the alley of the almighty blues. Befok om te weet dat blues roots terug getrek kan word na African influence’s. Ja jy weet slawe handel was ‘n regte ding. Wel dit het vir ons die BLUES gegee. Een goeie kant dan seker, want wat sal n mens nou wees sonder sy blues. Dis protest, dis alternative en dis opstand. Dis blues! Dan wonder ek nogsteeds soms hoekom ek nie my siel aan die duiwel kan verkoop nie en trade vir belaglike musiek skills soos ons ou Robert Johnson gemaak het by die kruispad, hy is seker dan maar n’ bietjie spesiaal, neh!

Ek skop af met Robert Johnson – Crossroad (1930’s):

Dan n bietjie Muddy Waters – Champagne & Reefer (1940’s), goeie title nogals!

Dan vat ons hom so:

Enjoy

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s