Black Sugar – EP. Befok!

Ons verwelkom die eerste band in die argiewe – Black Sugar. n Smaaklike band uit die kaap!

Befokte tunes nes dit is. Black Sugar se EP is hier en ek moet se dis een mal lekker blues/rock EP. Ek het vir Johan De Klerk (Rhythm Guitar) bietjie uit gevra oor die projek en hoe dit by mekaar gekom het. Dan moet ek ook net noem dat die EP verniet beskikbaar is vir download. Lekker neh!! https://soundcloud.com/blacksugarofficial

(Sien onder aan die thread vir hulle EP stream)

Hier is n band uit die kaap wat net weereens vir ons almal wys dat daar regtig kief bands met amazing creative knowledge is. Met hulle diverse riffs en calming/powerfull female vocals skop die ritme jou in die siel. Vir my is die n Band wat ek hoop nog baie sal voorkom in die SA musiek industrie, met hulle crazy visuals staan hulle definitief vir my uit as n up & coming projek in ons land.

Hier is hulle tydlyn:

“Black Sugar het ontstaan 5 jaar gelede as ‘n projek aanvanklik gedryf deur twee liedjies – ‘Bad Blood’ van Jace Everett (True Blood se tema lied) en ‘The Regulator’ deur die band ‘Clutch’. In 2014 het Leandrie Minnie (Lead Vocals) die nuutste en laaste lid van die band geword. Sedertdien het ons sowat 8 maande in die studio gewerk aan ons eerste EP (self-titled), wat uiteindelik die 10de Maart 2016 vrygestel is.” Black Sugar

Befokte band, befokte tunes en lekker mense! Dis mos musiek!

Influences:

Rival Sons, Gin Wigmore, Band of Skulls, The Kills, Jace Everett en Joe Bonamassa.

Members:

Leandrie Minnie (Vocals) Matthew Baird (Lead Guitar) Johan de Klerk (Rhythm Guitar) Chris Eloff (Bass) Luke Baird (Drums)

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s