Showcase jou werk, verniet.

Enige iemand wat hulle band se EP’s en Merch graag wil verkoop hier laat weet my op tjcoetsee@gmail.com. Ek gaan nie geld vra om jou werk hier op te showcase nie. Dis n free platform vir ENIGE kunstenaar om sy werk te bemark.

As jy onlangs n EP uitgebring het of self net n single. Stuur my n email met jou visuals en songs en ek showcase dit hier. Vertel my ook meer van jou en hoekom jy jou tunes maak en geniet.

Dan as jy artikels skryf of self net n opinie wil lig, kontak my en dan showcase ons jou artikel onder skryfstukke, Engels of Afrikaans maak nie regtig saak nie.

Vrede!
Die Towerjas

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s