Afrikaans is mooi

Hier is net n paar lekker Suid-Afrikaanse bands. Engels en Afrikaans, maak nie regtig vir my saak nie. Vir baie van ons gaan ons taal nie oor mag of politiek nie, maar om net vrede te vind deur uitdrukking in iets wat ons passie is. Ek dink dit is wat van die musikante in Suid-Afrika besig is om reg te kry, om dit oor die musiek te maak. Vrede in ritme en kultuur. Vrede sê my hartklop is hier. Ek is nie skaam nie, laat ons maar toe om te skep in enige taal. Daar waar ons emosies die beste kan stel. Ons is almal se pel, gee my net n bier, sigaret en lekker mense, dan kan ons dans tot die denke praat. Vrede, Vreugde en Volhar”T”

Vir baie van ons is musiek en skryf n uitweg, as jy iets het om te deel stuur dit asb aan, al is dit n gedig of liedjie of kunswerk. Vrede is om kreatief te wees in enige passie! Email my op musiekisvrede@gmail.com.

Zinkplaat – Dag in die wingerd

Madala Kunene

Slagyster – Waarheid

Bark – Imagination

Jack Parow ft. Valiant Swart – Tema Van Jou Lied

Valiant Swart – Horisontaal

Piet Botha – Suitcase Vol Winter

Koos Kombuis

Blazin Gooch – Drugs in a Zoo

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s